Katherine Woodville (4 Desember 1938 – 5 Junie 2013) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Mission: Impossible (1966), Star Trek (1966), en Wonder Woman (1975).
Filmografie Rolprente 1961: Clue of the New Pin 1963: Underworld Informers 1965: The Crooked Road 1965: The Party's Over 1973: Extreme Close-Up 1978: Where's Willie?
Televisiereekse 1960: Armchair Mystery Theatre 1961: A Chance of Thunder 1966: Mission: Impossible 1966: Star Trek 1975: Wonder Woman
Televisierolprente 1974: The Healers 1978: Keefer
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu