Margaret Wycherly (26 Oktober 1881 – 6 Junie 1956) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Thirteenth Chair (1929), Sergeant York (1941), Random Harvest (1942), en White Heat (1949).

Filmografie Rolprente 1929: The Thirteenth Chair 1941: Sergeant York 1942: Random Harvest 1943: Keeper of the Flame 1943: Assignment in Brittany 1949: White Heat 1953: That Man from Tangier

Televisiereekse 1952: Claudia: The Story of a Marriage

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1881 Kategorie:Sterftes in 1956 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu