Diana Wynyard (16 Januarie 1906 – 13 Mei 1964) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Men Must Fight (1933), Cavalcade (1933), Reunion in Vienna (1933), en Gaslight (1940).
Filmografie Rolprente 1933: Men Must Fight 1933: Cavalcade 1933: Reunion in Vienna 1934: Let's Try Again 1934: One More River 1934: Where Sinners Meet 1939: The Fugitive 1940: Gaslight 1941: A Voice in the Night 1941: The Remarkable Mr. Kipps 1941: The Prime Minister 1947: An Ideal Husband
Televisierolprente 1937: Othello 1955: Lady Charing Is Cross
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1964 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu