Fenella Woolgar (gebore 4 Augustus 1969) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bright Young Things (2003) en in die televisiereekse Doctor Who (2005) en Home Fires (2015).

Filmografie Rolprente 2003: Bright Young Things

Televisiereekse 2001: Mr Charity 2005: Doctor Who 2008: Freezing 2015: Home Fires

Televisierolprente 2006: Mr. Loveday's Little Outing

Video's 2003: Stephen Fry: Director Documentary

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu