Hannah Waddingham (gebore 16 November 1974) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How to Lose Friends & Alienate People (2008) en Les Misérables (2012), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en 12 Monkeys (2015).
Filmografie Rolprente 2008: How to Lose Friends & Alienate People 2012: Les Misérables 2018: Winter Ridge Vèstige
Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2015: 12 Monkeys
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu