Jemma Walker is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent EMR (2004) en in die televisiereekse EastEnders (1985), Jonathan Creek (1997), en Hotel Babylon (2006).

Filmografie Rolprente 2004: EMR

Televisiereekse 1985: EastEnders 1997: Jonathan Creek 1997: Family Affairs 2006: Hotel Babylon

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu