Polly Walker (gebore 19 Mei 1966) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Emma (1996), Clash of the Titans (2010), en John Carter (2012), en in die televisiereeks Rome (2005).

Filmografie Rolprente 1991: Enchanted April 1992: Walking a Tightrope 1993: Sliver 1995: Restoration 1996: Emma 1997: Robinson Crusoe 1997: Roseanna's Grave 1997: The Gambler 1997: Bandyta 1998: It All Came True 1998: Talk of Angels 1998: Dark Harbor 2000: After Alice 2002: Eye See You 2002: Savage Messiah 2010: Clash of the Titans 2012: John Carter

Televisiereekse 2005: Rome 2007: Cane 2009: Caprica 2012: Prisoners Wives

Televisierolprente 2002: Jeffrey Archer: The Truth 2017: The Auctioneers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu