Marcia Warren (gebore 26 November 1943) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Leap Year (2010) en in die televisiereeks Vicious (2013).
Filmografie Rolprente 2010: Leap Year
Televisiereekse 1983: Now and Then 1983: No Place Like Home 1983: Bookmark 1986: We'll Think of Something 1995: Dangerfield 1995: Searching 2013: Vicious 2014: Edge of Heaven 2022: The Crown
Televisierolprente 2003: Margery and Gladys
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu