Eileen Way (2 September 1911 – 16 Junie 1994) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Vikings (1958) en Kidnapped (1960), en in die televisiereekse Doctor Who (1963) en Sean's Show (1992).
Filmografie Rolprente 1958: The Vikings 1960: Kidnapped 1989: Queen of Hearts
Televisiereekse 1955: Barbie 1955: Music and Macaroni 1963: Doctor Who 1968: The Spanish Farm 1983: By the Sword Divided 1986: All Passion Spent 1992: Sean's Show
Televisierolprente 1939: The Day Is Gone 1959: The Vagrant Heart 1983: Macbeth
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu