Mona Washbourne (27 November 1903 – 15 November 1988) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Billy Liar (1963), My Fair Lady (1964), The Bed Sitting Room (1969), en Stevie (1978).

Filmografie Rolprente 1950: Dark Interval 1957: A Stranger in Town 1963: Billy Liar 1964: My Fair Lady 1964: Night Must Fall 1965: The Collector 1969: The Bed Sitting Room 1972: What Became of Jack and Jill? 1974: The Driver's Seat 1978: Stevie

Televisiereekse 1981: Celebrity Playhouse

Televisierolprente 1948: A Hundred Years Old 1949: John Keats Lived Here 1975: Tea at Four 1984: December Flower

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu