Julie T. Wallace (gebore 28 Mei 1961) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Living Daylights (1987), The Fifth Element (1997), en Speed Racer (2008).

Filmografie Rolprente 1987: The Living Daylights 1991: The Lunatic 1997: The Fifth Element 2003: Devil's Harvest 2008: Speed Racer 2016: The Spiritualist

Televisiereekse 1989: Mornin' Sarge 1991: Time Riders 1997: True Tilda 1997: Mr. Wymi 1998: Looking After Jo Jo 1999: Sir Bernard's Stately Homes 2004: Catterick

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu