Sandy Ratcliff (2 Oktober 1950 – 7 April 2019) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Family Life (1971) en The Final Programme (1973), en in die televisiereekse Danger UXB (1979) en EastEnders (1985).

Filmografie Rolprente 1971: Family Life 1973: The Final Programme 1979: Radio On 1982: Doll's Eye

Televisiereekse 1979: Danger UXB 1985: EastEnders

Televisierolprente 1983: The Balance of Nature

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu