Judi Shekoni (gebore 31 Maart 1982) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Garfield: A Tail of Two Kitties (2006) en The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012).

Filmografie Rolprente 2000: Spinning Candyfloss 2004: Echoes of War 2006: Garfield: A Tail of Two Kitties 2012: The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 2016: Club Dancer Beyond Grace

Televisiereekse 2002: The Hidden City 2008: When Women Ruled the World 2016: Ice

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1978