Carole Shelley (16 Augustus 1939 – 31 Augustus 2018) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Odd Couple (1968), Robin Hood (1973), Hercules (1997), en Bewitched (2005).

Filmografie Rolprente 1968: The Odd Couple 1973: Robin Hood 1986: The Whoopee Boys 1997: Hercules 2005: Bewitched

Televisiereekse 1961: Winning Widows 1980: To Tell the Truth

Televisierolprente 1962: Boeing-Boeing 1991: Coconut Downs

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu