Carmen Silvera (2 Junie 1922 – 3 Augustus 2002) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Compact (1962), Doctor Who (1963), Dad's Army (1968), en Allo 'Allo! (1982).

Filmografie Televisiereekse 1962: Compact 1963: Doctor Who 1968: Dad's Army 1973: Two Women 1974: The Double Dealers 1976: Maggie and Her 1982: 'Allo 'Allo!

Televisierolprente 1994: The Best of 'Allo 'Allo!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu