Ruth Sheen (gebore 1952) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente High Hopes (1988), Vera Drake (2004), Run, Fatboy, Run (2007), en Another Year (2010).
Filmografie Rolprente 1988: High Hopes 1995: The Young Poisoner's Handbook 2002: All or Nothing 2004: Vera Drake 2007: Run, Fatboy, Run 2010: Another Year 2018: VS. Brighton
Televisiereekse 2013: The Mimic
Televisierolprente 2002: Plain Jane
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1950