All Things Are Possible (ATAP) is 'n klein politieke party in Suid-Afrika.
Die party is gefokus op misdaad en geregtigheid, en vra vir die terugbring van die doodstraf.
Party leier Allan Pillay het verklaar dat nie een van die top-uitvoerende beamptes in die party eiendom het nie en dat hy sy huis verkoop het om die veldtog in 2019 te finansier.
Die party neem slegs in die Wes Kaap deel tydens die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 en slaag nie daarin om enige setels te wen nie.
Verwysings
Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika