duimnael|Sicco van Goslinga Van Goslinga is 'n Nederlandse adellike familie wat in die 17de en 18de eeu 'n prominente rol in Friesland gespeel het..

Bekende Afstammelinge

Johan van Goslinga († 1688 ), grietman van Franekeradeel, lid van die Gedeputeerde Staaten van Friesland Sicco van Goslinga ( 1664 - 1731 ), seun van Johan van Goslinga, grietman van Franekeradeel, lid van die Gedeputeerde Staten van Friesland en lid van die State-Generaal van die Nederlande. Hy het in die Sickema-State naby Herbaijum gewoon. Dodonea Lucia van Goslinga, dogter van Sicco van Goslinga. Sy is getroud met Unico Wilhelm van Wassenaer .

links|duimnael|Sickema Staat, Herbaijum, 1722

Kategorie:Nederlandse adellikes