Abaddon is die Hebreeuse naam van die engel van die afgrond. In Grieks word na hom verwys as Apollion.
Verwysings in die Bybel Openbaring 9: 11, Lukas 8: 31, Openbaring 9: 1, Openbaring 17: 8
Literatuur
Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.
Sien ook Lys van persone in die Bybel
Kategorie:Bose engele Kategorie:Hebreeuse Bybel Kategorie:Ou Testament Kategorie:Nuwe Testament Kategorie:Christelike eskatologie