Die African Congress of Democrats (ACD) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party.
Die party beskryf ditself as toegewyd aan leierskap wat eerlik is, integriteit het, in ooreenstemming met die beginsels en ideale van 'n gematigde linkse oriëntasie, en werk binne die gevestigde stelsel om sosiale geregtigheid te verbeter.
Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.
Verkiesingsresultate Nasionale verkiesings Verkiesing Stemme % Setels 2019 3 768 0,02 0
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika