Amanda Pays (gebore 6 Junie 1959) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Leviathan (1989) en in die televisiereekse Max Headroom (1987) en The X-Files (1993).
Filmografie Rolprente 1984: Oxford Blues 1987: The Kindred 1988: Computer Dreams 1988: Off Limits 1989: Leviathan 1991: A Grande Arte 1994: Solitaire for 2 1996: Subterfuge 1997: Spacejacked 2001: Ablaze
Televisiereekse 1987: Max Headroom 1990: The Flash 1993: The X-Files 1995: Thief Takers 2002: Breathing Room
Televisierolprente 1984: The Cold Room 1991: Dead on the Money 1994: I Know My Son Is Alive 1994: In a Split Second
Video's 1984: Sade: Smooth Operator 1991: The Flash II: Revenge of the Trickster 1992: Flash III: Deadly Nightshade 1993: Sade - Life Promise Pride Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu