Emma Pierson (gebore 30 April 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Guest House Paradiso (1999) en Absolutely Anything (2015).
Filmografie Rolprente 1999: Guest House Paradiso 2006: The Lives of the Saints 2011: The Engagement 2015: Absolutely Anything
Televisiereekse 1997: Armstrong and Miller 1999: Days Like These 2000: Beast 2001: Bedtime 2002: I Saw You 2003: Spine Chillers 2004: The Worst Week of My Life 2004: The Last Chancers 2006: Hotel Babylon 2007: Talk to Me 2013: Up the Women 2015: SunTrap 2015: The Kennedys
Televisierolprente 2005: Bloodlines 2005: Riot at the Rite 2007: Who Gets the Dog? 2008: Meebox
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu