Molly Peters (15 Maart 1942 – 30 Mei 2017) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Thunderball (1965), Das Geheimnis der gelben Mönche (1966), en Don't Raise the Bridge, Lower the River (1968).

Filmografie Rolprente 1965: Thunderball 1966: Das Geheimnis der gelben Mönche 1968: Don't Raise the Bridge, Lower the River

Televisierolprente 1966: Das Experiment

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu