Harriet Owen is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Peter Pan II: Return to Neverland (2002) en in die televisiereeks Castles (1995).

Filmografie Rolprente 2002: Peter Pan II: Return to Neverland

Televisiereekse 1995: Castles

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu