Archie Panjabi (gebore 31 Mei 1972) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Good Year (2006), I Origins (2014), en San Andreas (2015), en in die televisiereeks The Good Wife (2009).
Filmografie Rolprente 1999: East Is East 2004: Yasmin 2006: A Good Year 2007: A Mighty Heart 2008: Traitor 2010: The Infidel 2014: I Origins 2015: San Andreas
Televisiereekse 1981: Postman Pat 2000: Single Voices 2003: Grease Monkeys 2004: Sea of Souls 2008: Postman Pat: Special Delivery Service 2009: The Good Wife 2009: Personal Affairs 2018: Next of Kin
Televisierolprente 2001: Ivor the Invisible 2005: A Very Social Secretary 2006: Britain's First Suicide Bombers 2016: The Jury 2017: Controversy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu