Jessica Oyelowo (gebore 1978) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sleepy Hollow (1999), Churchill: The Hollywood Years (2004), en Alice in Wonderland (2010).

Filmografie Rolprente 1999: Sleepy Hollow 2004: Churchill: The Hollywood Years 2010: Alice in Wonderland Cyrano the Moor

Televisiereekse 2002: Helen West

Televisierolprente 2000: The Sight

Video's 2005: It's a Boy!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu