Nicola Pagett (gebore 15 Junie 1945) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anne of the Thousand Days (1969), There's a Girl in My Soup (1970), en An Awfully Big Adventure (1995), en in die televisiereeks Wicked Women (1970).

Filmografie Rolprente 1969: Anne of the Thousand Days 1970: There's a Girl in My Soup 1975: Operation: Daybreak 1978: Oliver's Story 1995: An Awfully Big Adventure

Televisiereekse 1970: Wicked Women 1978: Do You Remember? 1994: Ain't Misbehavin

Televisierolprente 1987: Hand in Glove

Video's 1996: Upstairs Downstairs Remembered: 25th Anniversary

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021