Maggie Ollerenshaw (gebore 8 Oktober 1949) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pierrepoint: The Last Hangman (2005) en War Horse (2011), en in die televisiereeks Still Open All Hours (2013).

Filmografie Rolprente 2005: Pierrepoint: The Last Hangman 2011: War Horse

Televisiereekse 1973: Open All Hours 1983: Seaview 1986: Lovejoy 1988: First of the Summer Wine 1997: Bloomin' Marvellous 2006: Little Princess 2013: Still Open All Hours

Televisierolprente 1988: The Bell-Run

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu