April Olrich (17 Julie 1931 – 15 April 2014) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Skull (1965) en Supergirl (1984), en in die televisiereekse The Snow Queen (1955) en The Avengers (1961).
Filmografie Rolprente 1965: The Skull 1965: The Intelligence Men 1984: Supergirl
Televisiereekse 1955: The Snow Queen 1956: Film Fanfare 1956: The Tin Pan Alley Show 1958: East End, West End 1958: The Killing Stones 1958: Better Late! 1961: The Avengers 1961: Storyboard 1973: Roberts Robots
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu