Helena Michell (gebore 1963) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maurice (1987) en The NeverEnding Story II: The Next Chapter (1990), en in die televisiereeks Footballers' Wives (2002).

Filmografie Rolprente 1987: Maurice 1988: The Deceivers 1990: The NeverEnding Story II: The Next Chapter

Televisiereekse 2002: Footballers' Wives

Televisierolprente 1987: Miss Marple: At Bertram's Hotel 1988: Number 27 2005: Wallis & Edward

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu