Barbara Mitchell (4 Oktober 1929 – 9 Desember 1977) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Inn for Trouble (1960) en For the Love of Ada (1972), en in die televisiereekse The Larkins (1958) en Beryl's Lot (1973).
Filmografie Rolprente 1960: Inn for Trouble 1972: For the Love of Ada
Televisiereekse 1958: The Larkins 1960: Arthur's Treasured Volumes 1960: The Secret Garden 1970: For the Love of Ada 1971: The Fenn Street Gang 1973: Beryl's Lot 1973: Lizzie Dripping 1973: The Gordon Peters Show 1974: Funny Ha-Ha
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 1977 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu