Hattie Morahan (gebore 7 Oktober 1978) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Golden Compass (2007), The Bank Job (2008), Mr. Holmes (2015), en Beauty and the Beast (2017).
Filmografie Rolprente 2007: The Golden Compass 2008: The Bank Job 2012: A Doll's House 2015: Mr. Holmes 2017: Beauty and the Beast
Televisiereekse 2007: Outnumbered 2012: Eternal Law 2012: The Bletchley Circle 2015: Ballot Monkeys 2016: My Mother and Other Strangers 2024: Fool Me Once
Televisierolprente 1996: The Peacock Spring 2008: Bike Squad 2018: Angela Carter: Of Wolves & Women
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu