Mary Millar (26 Julie 1936 – 10 November 1998) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die televisiereeks Keeping Up Appearances (1990).
Filmografie Televisiereekse 1953: Rhyme and Rhythm 1990: Keeping Up Appearances
Televisierolprente 1963: A Touch of the Sun 1966: Aladdin and His Wonderful Lamp 1967: Titi-Pu 1968: Iolanthe 1997: The Memoirs of Hyacinth Bucket
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu