Nita Mistry is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Romeo Vs Juliet (2015) en Crossing Over (2017).
Filmografie Rolprente 2015: Romeo Vs Juliet 2017: Crossing Over 2019: Robin
Televisierolprente 2018: Mental
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu