Esther McCracken (1902 – 1971) was 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Poison Pen (1939), Quiet Wedding (1941), Quiet Weekend (1946), en The Weaker Sex (1948).
Filmografie Rolprente 1939: Poison Pen 1941: Quiet Wedding 1943: Dear Octopus 1946: Quiet Weekend 1948: The Weaker Sex 1958: Happy Is the Bride
Televisierolprente 1948: No Medals 1948: Quiet Wedding
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1902 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu