Geraldine McEwan (9 Mei 1932 – 30 Januarie 2015) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Henry V (1989), Robin Hood: Prince of Thieves (1991), The Love Letter (1999), en The Magdalene Sisters (2002).
Filmografie Rolprente 1960: Beware of Children 1969: The Dance of Death 1989: Henry V 1991: Robin Hood: Prince of Thieves 1999: The Love Letter 2002: The Magdalene Sisters
Televisiereekse 1954: Crime on Our Hands 1978: The Prime of Miss Jean Brodie 1982: All for Love 1983: Tears Before Bedtime 1985: Mapp & Lucia 1992: Mulberry 2004: Agatha Christie's Marple
Televisierolprente 1953: For Better, for Worse 1957: Success 1979: Fat 1988: Caught in the Act
Video's 2000: Victoria Wood with All the Trimmings Outtakes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu