Julia McKenzie (gebore 17 Februarie 1941) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bright Young Things (2003) en Notes on a Scandal (2006), en in die televisiereekse Agatha Christie's Marple (2004) en Cranford (2007).

Filmografie Rolprente 1989: Shirley Valentine 1996: Vol-au-vent 1996: The Snow Queen's Revenge 2003: Bright Young Things 2005: These Foolish Things 2006: Notes on a Scandal

Televisiereekse 1973: Frost's Weekly 1976: Maggie and Her 1976: Battle of the Sexes 1981: That Beryl Marston...! 1982: Password 1984: Fresh Fields 1984: Sharing Time 1989: French Fields 1996: Bimble's Bucket 2004: Agatha Christie's Marple 2007: Cranford

Televisierolprente 1983: Dear Box Number 1986: Julia & Company 1987: Side by Side by Sondheim 1999: The Evening Standard Theatre Awards 1999 2007: You Can Choose Your Friends 2013: Gangsta Granny

Video's 2003: The Best of the Two Ronnies: Volume 2 2009: Cranford in Detail

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu