Margo McLennan (8 Februarie 1938 – 28 Julie 2004) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Spaceflight IC-1: An Adventure in Space (1965) en in die televisiereekse Danger Man (1960), Prisoner (1979), en Blue Heelers (1994).

Filmografie Rolprente 1965: Spaceflight IC-1: An Adventure in Space 2003: Prisoner Queen-Mindless Music & Mirrorballs

Televisiereekse 1960: Danger Man 1979: Prisoner 1994: Blue Heelers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu