Valerie Leon (gebore 12 November 1943) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Carry on Camping (1969), Carry on Up the Jungle (1970), The Spy Who Loved Me (1977), en Never Say Never Again (1983).
Filmografie Rolprente 1969: Carry on Camping 1970: Carry on Up the Jungle 1971: Blood from the Mummy's Tomb 1976: Queen Kong 1977: The Spy Who Loved Me 1983: Never Say Never Again
Televisiereekse 2016: Take Two
Televisierolprente 1997: 40 Years of Hammer
Video's 2001: Curse of Blood from the Mummy's Tomb 2005: An Evening with... Peter Rogers 2009: Making of Never Say Never Again
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu