Queenie Leonard (18 Februarie 1905 – 17 Januarie 2002) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente And Then There Were None (1945), Alice in Wonderland (1951), en 101 Dalmatians (1961), en in die televisiereeks Hazel (1961).
Filmografie Rolprente 1934: Romance in Rhythm 1936: Skylarks 1945: And Then There Were None 1951: Alice in Wonderland 1961: 101 Dalmatians
Televisiereekse 1937: Queue for Song 1937: Re-View 1938: Byng-Ho! 1961: Hazel
Televisierolprente 1937: Dick Whittington and His Cat 1938: On the Spot 1938: Have You Brought Your Music? 1938: They're Off! 1938: King of the Congo 1938: Pest Pilot
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu