Stephanie Leonidas (gebore 14 Februarie 1984) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mirrormask (2005) en in die televisiereekse Killjoys (2015) en American Gothic (2016).
Filmografie Rolprente 2005: Mirrormask 2006: Crusade in Jeans 2011: How to Stop Being a Loser 2013: U Want Me 2 Kill Him? 2014: Luna 2018: Tomorrow
Televisiereekse 2001: Night & Day 2012: Eternal Law 2013: Defiance 2014: Defiance: The Lost Ones 2015: Killjoys 2016: American Gothic 2017: Snatch
Televisierolprente 2002: Daddy's Girl 2005: Beneath the Skin 2011: Atlantis: End of a World, Birth of a Legend
Video's 2006: The Making of 'MirrorMask'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu