Beatrice Lillie (29 Mei 1894 – 20 Januarie 1989) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Exit Smiling (1926), Are You There? (1930), Around the World in 80 Days (1956), en Thoroughly Modern Millie (1967).
Filmografie Rolprente 1926: Exit Smiling 1930: Are You There? 1938: Doctor Rhythm 1944: On Approval 1956: Around the World in 80 Days 1967: Thoroughly Modern Millie
Televisierolprente 1950: Star Spangled Revue 1959: G.P.O. Telephone Personality Girl
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1894 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu