Marie Lohr (28 Julie 1890 – 21 Januarie 1975) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente South Riding (1938), Pygmalion (1938), Went the Day Well? (1942), en Notorious Gentleman (1945).

Filmografie Rolprente 1918: Victory and Peace 1935: Regal Cavalcade 1935: Foreign Affaires 1935: Fighting Stock 1935: Cock o' the North 1936: It's You I Want 1936: Reasonable Doubt 1938: South Riding 1938: Pygmalion 1939: A Gentleman's Gentleman 1940: George and Margaret 1942: Went the Day Well? 1945: Notorious Gentleman 1945: Kiss the Bride Goodbye 1945: Twilight Hour 1952: Little Big Shot 1957: Small Hotel

Televisiereekse 1960: Somerset Maugham Hour

Televisierolprente 1947: Rotten Row 1954: The Manor of Northstead

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1890 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu