Anna Keaveney (5 Oktober 1949 – 20 November 2004) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Shirley Valentine (1989), Formula 51 (2001), Ali G Indahouse (2002), en Asylum (2005).
Filmografie Rolprente 1989: Shirley Valentine 2001: Formula 51 2002: Ali G Indahouse 2005: Asylum
Televisiereekse 1987: Divided We Stand
Televisierolprente 2004: King of Fridges
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu