Felicity Kendal (gebore 25 September 1946) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shakespeare-Wallah (1965) en Valentino (1977), en in die televisiereekse Good Neighbors (1975) en Doctor Who (2005).

Filmografie Rolprente 1965: Shakespeare-Wallah 1977: Valentino 1998: Parting Shots

Televisiereekse 1970: The Woodlanders 1973: Dolly 1975: Good Neighbors 1975: Edward the King 1976: Murder 1981: Solo 1985: The Mistress 1994: Honey for Tea 1999: Funny Turns 2003: Rosemary & Thyme 2005: Doctor Who

Televisierolprente 1968: The Easter Play: Strindberg's Easter 1980: Twelfth Night 1983: On the Razzle 2000: How Proust Can Change Your Life 2003: Life Beyond the Box: Margo 2010: All About 'The Good Life''' 2012: Felicity Kendal's Indian Shakespeare Quest''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu