Janet Key (10 Julie 1945 – 26 Julie 1992) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Vampire Lovers (1970) en 1984 (1984), en in die televisiereekse The Tenant of Wildfell Hall (1968) en Department S (1969).
Filmografie Rolprente 1970: The Vampire Lovers 1984: 1984
Televisiereekse 1968: The Tenant of Wildfell Hall 1969: Department S 1970: Man at the Top 1971: Trial 1971: The Ten Commandments 1973: The Donati Conspiracy 1975: State of Emergency 1980: The Square Leopard 1984: Weekend Playhouse 1987: Running Wild
Televisierolprente 1988: The Giftie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu