Elizabeth Knight (1 November 1944 – 22 Augustus 2005) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Oliver! (1968) en Doing Time (1979), en in die televisiereeks It's Awfully Bad for Your Eyes, Darling (1971).
Filmografie Rolprente 1968: Oliver! 1979: Doing Time
Televisiereekse 1967: Sorry I'm Single 1971: It's Awfully Bad for Your Eyes, Darling
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu