Renee Kelly (1888 – 28 Augustus 1965) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Westward Ho! (1919), Foul Play (1920), en All Sorts and Conditions of Men (1921).

Filmografie Rolprente 1915: The Bigger Man 1919: Westward Ho! 1920: Foul Play 1921: All Sorts and Conditions of Men 1921: The Likeness of the Night

Televisierolprente 1939: Little Ladyship 1951: Shadow of the Tree

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1888 Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu