Violet Kemble-Cooper (12 Desember 1886 – 17 Augustus 1961) was 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Our Betters (1933), David Copperfield (1935), Romeo and Juliet (1936), en The Invisible Ray (1936).
Filmografie Rolprente 1933: Our Betters 1935: David Copperfield 1936: Romeo and Juliet 1936: The Invisible Ray 1936: The Road to Glory
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1886 Kategorie:Sterftes in 1961 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu