Yootha Joyce (20 Augustus 1927 – 24 Augustus 1980) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Die! Die! My Darling! (1965), A Man for All Seasons (1966), en George and Mildred (1980), en in die televisiereeks Man About the House (1973).
Filmografie Rolprente 1965: Die! Die! My Darling! 1966: A Man for All Seasons 1973: Never Mind the Quality: Feel the Width 1980: George and Mildred
Televisiereekse 1966: George and the Dragon 1968: Me Mammy 1970: Conceptions of Murder 1973: Man About the House 1976: George & Mildred
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu